Jakkie Louw
Kaartjies beskikbaar by PvR Geloofsfamilie Kerkkantoor
Datum: 2 Augustus 2019 Tyd: 7:00 pm – 9:00 pm
Koste: R 50 p.p.
Plek: PvR Geloofsfamilie Auditorium
Adres: Baltimorelaan 14, Pierre van Ryneveld
Kos te Koop: Kerrie en Rys @ R30.00
Koeldrank/Koffie beskikbaar
Kontakbesonderhede:
Tel.no. 012 662 1708 Epos: admin@pvr.co.za