Kom En Geniet Die Dag By PvR Dorpsfees

3 Augustus 2019

PvR Dorpsfees is n jaarlikse instelling waar die gemeenskap bymekaar kan kom om mekaar in diversiteit te ontmoet. Kuier, eet en geniet alles wat deur die gemeenskap aangebied word. Kontak ons vir enige inligting en ons kom graag terug na jou.

Tel: 012 662 0209 | Faks: 012 662 0104 | admin@pvr.co.za