About Johan Esterhuyse

This author has not yet filled in any details.
So far Johan Esterhuyse has created 3 blog entries.

Joshua na die Reën

Joshua na die Reën is tans een van Suid-Afrika se heel beste afrikaanse kunstenaars en ons het die vorreg om hom “up close and personal” in ons dorp te hê. Kom vier die aanbreek va ndie lente met ’n lekker, lewendig, loslit lentekonsert!

Joshua na die Reën 2017-05-08T15:11:00+00:00

PvR Aand Wedloop

Vanjaar is die 3e jaar wat die PvR Nagwedloop aangebied word. Die wedloop word gehardloop in 'n stil omgewing van Pierre van Ryneveld met min verkeer. PvR is 'n hegte gemeenskap en die huise in die omgewing verskaf 'n opwindende atmosfeer wat nie gemis mag word nie. Die roete is lekker plat en 'n uitstekende wedloop om jou fiksheid te toets of om sommer net lekker te stap en die omgewing en die atmosfeer te geniet.

PvR Aand Wedloop 2017-05-08T15:28:20+00:00

Francois & Vriende

Francois en Vriende, Donderdag Aand 1 September 2017, Plek: Pierre van Ryneveld Geloofsfamilie Auditorium, Tyd: 19:00. Sleg met bespreeking, R 1 000 per tafel van 10 sitplekke.

Francois & Vriende 2017-05-08T15:18:10+00:00