PvR Aand Wedloop

PvR Aand Wedloop

Woensdag Aand 30 Augustus 2017

Plek: Pierre van Ryneveld Woongebied

Tyd: 18:30

Datum: Woensdag, 30 Augustus

Tyd: 10km @18:30    |     5km @18:35

Inskrywingsfooie:  10km = R70     |     5km  = R40

Wegspring en eindpunt:

Plek en Adres:

PvR Geloofsfamilie
14 Baltimorelaan
Pierre van Ryneveld
0175 Gauteng

Vooraf inskrywings:

A. Run-A-Way Sport (Lynnwood)

B. Running Inn (Brooklyn)

Woensdag 30 Augustus op die dag by die kerk.

PvR Nagwedloop 

Vanjaar is die 3e jaar wat die PvR Nagwedloop aangebied word. Die wedloop word gehardloop in ‘n stil omgewing van Pierre van Ryneveld met min verkeer.

PvR is ‘n hegte gemeenskap en die huise in die omgewing verskaf ‘n opwindende atmosfeer wat nie gemis mag word nie.

Die roete is lekker plat en ‘n uitstekende wedloop om jou fiksheid te toets of om sommer net lekker te stap en die omgewing en die atmosfeer te geniet.

Hoop ons sien jou daar.

2017-05-08T15:28:20+00:00